Welkom!

Die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom bestaan al meer as 50 jaar en het deur die jare ‘n groot rol gespeel in die lewe van talle jongmense wat hier tuisgegaan het.

Hier is ons!

Ons wil jou uitnooi om jou storie met ons te kom deel -

Dit maak nie saak of jy ‘n Inwoner, Personeellid of Ondersteuner is of was nie.

Ons hoor graag van jou!

Posted in Voorblad | 4 Kommentaar